| Modulekode | POU 720 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Studente uit die verskeie studierigtings in die bou-omgewing ondersoek in groepverband die uitvoerbaarheid van 'n projek. Die projek word voorgelê aan 'n paneel beoordelaars, bestaande uit praktisyns. |
| Modulekrediete | 2.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 dag-ekskursie |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App